Pahlewi-skrif

Pahlewi-skrif
Soort skryfstelsel   Alternatiewe abjad,
logografies
Rigting Gemeng
Tale Middel-Irannese tale
Stelsels
Moederstelsels
Dogterstelsels Avesties
ISO 15924 Phli
Prti, 130
Phlp, 132
Phlv, 133
Unicode U+10B60–U+10B7F
U+10B40–U+10B5F
U+10B80–U+10BAF
Nota
Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat
Portaal  Portaalicoon   Skryfstelsels

Pahlewi, Pahlavi of Pehlevi is ’n skryfstelsel wat gebruik is vir verskeie Middel-Iranse tale. Pahlewi-samestellings is ook gebruik in dialekte van Parthies, Fars, Sogdies, Skities en Khotanees.[1]

Die skrif, logogramme en sommige woorde het ontstaan uit geskrewe Aramees en is aangepas by gesproke Middel-Irans. Dit was dus ’n unieke stelsel met belangrike elemente wat vreemd was vir die taalgroep waarvoor dit gebruik is. Dit het eienskappe van ’n afsonderlike taal, maar is nie een nie.

  1. Kent 1953

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search